Hoërskool Suid-Natal bereik nuwe hoogtes

Die 50 jarige feesvieringe reünie sal in die skoolsaal hierdie Saterdag om 3nm plaasvind.

Hoërskool Suid-Natal se hokkiespanne nuwe hoogtes bereik vanjaar. Die eerste hokkiespan het hul KZN liga en al hulle wedstryde gewen, met net een westryd gelykop gespeel. Die O16 hokkie-bokkies het derde geeïndig in hulle liga en ook al hul wedstryde gewen, maar drie wedstryde gelykop gespeel. Suidies is baie trots op elkeen van hierdie dogters en die skool bedank borge en ouers vir die ondersteuning.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Hoërskool Suid-Natal sport spanne vaar goed

In die wintersport teen Kuswag het Suidies met gemengde uitslae uit die stryd getree. Geluk aan die eerste hokkiespan, asook die eerste rugbyspan wat ’n ongelooflik gespeel het.

Oudskoliere en –personeel moet die 50 jarige feesvieringe reünie in die skoolsaal hierdie Saterdag om 3nm onthou. Vir navrae, kontak Rita by 039 6822212.

Leerlinge, ouers en oudskoliere is genooi om Sheppiedag saam met die skool te geniet langs die sportgronde hierdie Saterdag (9de).

Standup for Sadia: East Coast Radio stands up against gun violence. Suid-Natal High pupils showed respect by painting their faces orange to honour this beautiful little girl last week.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033

Exit mobile version