Hoërskool Suid-Natal rugby seuns vaar goed

Die hokkie eerstespan het aan die Spar toernooi deelgeneem by Kokstad die afgelope naweek en het derde geëindig uit tien skole.

Suidies het rugby gespeel teen Durban Akademie en het hulle baie goed van hul taak gekwyt en al twee hul wedstryde maklik gewen.

Die hokkie eerstespan het aan die Spar toernooi deelgeneem by Kokstad die afgelope naweek en het derde geëindig uit tien skole. Welgedaan!

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN: HSN hokkiebokkies berei voor

Ouers en leerlinge wat nog nie revue kaartjies gekoop het nie moet seker maak dat hulle kaartjies hierdie week kry. Die skool is bevoorreg om Brendan Peyper en Steve Hofmeyr te verwelkom in Suidieland vir hul optreding op Saterdagaand, 5 Mei. Vir meer inligting, kontak Karen by 039 6822212.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033

Exit mobile version