Jy voel goor – is dit griep, of is dit dalk malaria?

Jy kan jou eie lewe red as jy die verskille tussen malaria en ’n somerverkoue ken.

 Malaria-simptome word baie maklik aangesien as tekens van verkoue, griep, sistitis, hepatitis, meningitis, bosluiskoors, en selfs kongokoors en Ebola, sê ons suster Caxton uitgawe, Rooi Rose.

Die artikel, deur Salomé Delport,  stel voor dat ’n verkeerde of laat diagnose al talle lewens gekos het.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN: Malaria threat to coast?

Malaria-simptome, en hoe min dit van griepsimptome verskil

Die National Institute for Communicable Diseases (NICD) beveel aan dat jy jou dokter gaan sien en jou bloed vir malaria laat toets as jy verkoue het plus die volgende simptome:

  • kouekoors wat afwissel met koors
  • hoofpyn
  • seer spiere en gewrigte
  • uiterse moegheid
  • geen eetlus
  • pyn en ongemak oor jou maag en moontlik oor jou milt
  • naarheid
  • diarree

Lees self die NICD se verslag oor malaria hier

Besoek die Rooi Rose webtuiste HIER

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

Exit mobile version