Suid-Natal Primêr bou koelhouers

Daar is groot opgewondenheid oor môre se markdag.

SUID-NATAL Primêr se gr 7 leerlinge is baie hard aan die werk met elektromagnete en bou koelhouers vir natuurwetenskap. Daar is ook groot opgewondenheid oor die markdag wat môre (Vrydag) plaasvind.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED INSuid-Natal Primêr berei voor vir Hibiskus Fees – kaartjies nou beskikbaar

Hulle het baie beplanning vooraf gedoen en is tans besig met die finale afronding vir die groot gebeurtenis.

Baie geluk aan Divan du Toit wat hierdie naweek aan die nasionale kompetisie van PAMA SA deelgeneem het en ’n tweede plek behaal het in sy ouderdomsgroep.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

Exit mobile version