NewsSchool sportSchoolsSport

Krieket is bo by SNP

Alle ouers is aangemoedig om te registreer op die D6 skoolkommunikeerder.

SUID-NATAL Primêr het ’n baie bedrywige krieket-week gehad verlede week met ’n hele paar wedstryde teen Izotsha Primary.

Die skool het verlede Saterdag ’n mini-krieket toernooi aangebied en spelers het goed gespeel en hulself geniet.

Die toernooi het goed afgeloop. Suidies het verlede week hulself goed van hul taak gekwyt met ’n baie suksesvolle markdag.

Alle ouers is aangemoedig om te registreer op die D6 skoolkommunikeerder om op hoogte van al skool gebeure en nuus te bly.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

Check Also
Close
Back to top button