Schools

Suidies skitter helder

Suid-Natal Primêre skool het die afgelope week nie minder nie as vier prysuitdelings gehad. Dit was voorwaar iets om te beleef. Die verhoog vertonings was telkens asemrowend en die leerders se resultate fenomenaal. Goeie resultate as gevolg van intervensieklasse en ekstra werk. Die sportseun van die jaar, Liam Venter ontvang ook die atletiek-, landloop- en

Suid-Natal Primêre skool het die afgelope week nie minder nie as vier prysuitdelings gehad. Dit was voorwaar iets om te beleef.

Die verhoog vertonings was telkens asemrowend en die leerders se resultate fenomenaal.

Goeie resultate as gevolg van intervensieklasse en ekstra werk.

Die sportseun van die jaar, Liam Venter ontvang ook die atletiek-, landloop- en swemtrofeë.

Hy word aangewys as die junior veelsydigste seun. Die skool is trots op hom aangesien hy in Graad 5 is en reeds soveel talent toon.

Trofeë is ook oorhandig aan Anne-Bell Pieterse vir kultuur- en sportdogter van die jaar.

Die skool is verheug oor die aantal leerders wat gekwalifiseer het vir ‘n Trotse-Suidiesertifikaat.

Dit toon leerders se deelname aan skoolaktiwiteite, goeie gedrag, eerlikheid, gehoorsaamheid, hulpvaardigheid en dies meer.

Vandag laat ons die aap uit die mou oor…

“Nie so seer om die hondjie nie as om die halsbandjie” beteken nie so seer om die persoon nie as om iets wat hy besit en wat jy graag wil hê.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

You can read the full story on our App. Download it here.
Check Also
Close
Back to top button