NewsSchools

Hoërskool Suid-Natal sport spanne vaar goed

Suidies se tweede netbalspan het naelskraap teen Creston se eerste netbalspan verloor.

Suidies het verlede naweek teen Amanzimtoti High gespeel en regtig baie goed gevaar met uitstekende uitslae. Rugby- en netbalspanne het verlede week teen Creston gespeel en Suidies se tweede netbalspan het naelskraap teen Creston se eerste netbalspan verloor.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Hoërskool Suid-Natal rugby seuns vaar goed

Die O16B gekombineerde span het teen Creston se tweede span verloor. Die rugby het vergoed en die telbord heeltyd aan die rol gehou en goeie tellings is aangeteken.

Suid-Natal High School’s Sharkie netball team and coaches sincerely thank Natal Recovery Towing Services for sponsoring new shirts for the team.

The school says thank you for helping the girls start the season off with a bang and for giving back to the community.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033

Check Also
Close
Back to top button