NewsSchools

Hoërskool Suid-Natal netbalpoppe vaar goed

Die eerste netbalspan het die Suidelike gedeelte van die kompetisie gewen.

Suidies se eerste netbalspan het ’n suksesvolle aandreeks beleef en die Suidelike gedeelte van die kompetisie gewen. Tellings was as volg: Suidies 17 – Creston 3; Suidies 35 – Southcity 13; en, Suidies 27 – Sheppie High 13. Baie geluk aan die netbalpoppe vir hul uitstekende spel.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Suidies ondersoek dinosourusse

HSN se ‘Lalla Lapies’ is nou volwaardige Suidies na hulle konsert! Die skool is trots op julle en sê welkom by Hoërskool Suid-Natal, waar almal met trots leef: ‘My skool, ons skool, ons trots’.

 

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

Back to top button