NewsSchools

Suidies ondersoek dinosourusse

Hulle het geleer watter bydrae opgrawings van fossiele lewer.

Suid-Natal Primêr se SPO3 leerlinge het die wonderwêreld van dinosourusse ondersoek verlede week. Hulle het pragtige take gedoen met leersame inligting en geleer watter bydrae opgrawings van fossiele lewer om inligting oor uitgestorwe diere te versamel en die nageslag te bewaar.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Suidies berei voor vir ‘n besige kwartaal

Die mini-krieket toernooi was ’n groot sukses en die weer het mooi saamgespeel. Ses skole het aan die dag deelgeneem en aan die einde van die dag het sport geseevier.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

Back to top button