School sportSport

HSN spanne begin die jaar goed

Kyle Janse van Vuuren het 36 lopies aangeteken en drie paaltjies gevat.

DIE Hoërskool Suid-Natal junior en senior krieketspanne het die seisoen begin met goeie welslae.

Die eerste krieketspan het met 20 lopies teen Creston College gewen.

’n Speler wat uitgestaan het met die kolf en bal was Kyle Janse van Vuuren, wie 36 lopies aangeteken en drie paaltjies gevat het. Rudi Steyn het 42 lopies aangeteken en CJ Ludick het 20 lopies aangeteken – net om seker te maak die telbord staan nie stil nie.

Die juniorkrieketspan het met 20 lopies teen Creston gewen en teen Kokstad het Suidies almal uitgeboul vir 73 lopies. In die dertiende beurt het Suidies die teiken van 74 lopies behaal.

‘Wiggly Worms’ skop die jaar met groot ophef af! Gr 8 leerlinge begin hulle hoërskoolloopbaan met ’n lekker boeresport, sokkie, skoolverkenningstog en ’n oorslaap.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

Back to top button