Schools

Welkom terug Suidies!

Leerders sien ook uit na ‘n sport kwartaal van swem, krieket, netbal en hokkie.

Ons leerders het hierdie jaar afgeskop met groot opgewondenheid. Leerders kon nie wag om te sien in wie se klasse hulle is nie. Ons nuwe Graad R en 1 maats is reeds tuis en al die leerders is volstoom besig met akademie!

Ons leerders sien ook uit na ‘n sport kwartaal van swem, krieket, netbal en hokkie.

Suid-Natal verwelkom nuwe personeellede by die skool Me. Yolandie Strauss (Wiskunde Graad 7), Me. Ruzane Lindeque (Graad 2), Me. Bernadette Henn (Onderwys Assisent) en Me. Nadine van der Merwe (Onderwys Assistent).

Ons hoop hulle sal gou hulle voete vind en wens hulle sterkte en voorspoed toe met hulle onderwysloopbaan.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

You can read the full story on our App. Download it here.
Check Also
Close
Back to top button