NewsSchools

Hoërskool Suid-Natal sê welkom

Harde werk het alreeds die week begin by HSN.

Hoërskool Suid-Natal verwelkom nuwe personeel Carin van Zyl (besigheidsstudies en fisiese LO), Christé Botha (verbruikersstudies) en Hoffie Viljoen (fisiese LO).

ALSO READ : Hoërskool Suid-Natal atlete behaal vierde plek

Welkom ook aan Denise Bester wat deel word van die Suidie administratiewe personeel.

Skoolhoof Marie Botha en personeellede wil ook van die geleentheid gebruik maak om elke nuwe leerling en ouer by HSN hartlik welkom te heet.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033

Check Also
Close
Back to top button