NewsSchools

HSN beleef opwindende sport week

Hierdie komende naweek speel die eerste spanne in die Scottburgh Festival by Scottburgh.

Hoërskool Suid-Natal se eerste netbalspan wat die aandreeks gewen het, het te staande gekom teen sterk opposisie – Amanzimtoti High School wat gesorg het vir ’n naelbyt en spanningsvolle wedstryd. Suidies tree uit as wenners met ’n telling van 12-9.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Hoërskool Suid-Natal netbalpoppe vaar goed

Die krieketspan het verlede naweek teen Creston gelykop gespeel (202). Beste kolwer was CJ Ludik (75 lopies) en beste bouler Kyle Jansen van Vuuren (vyf paaltjies vir 47 lopies).

Hierdie komende naweek speel die eerste spanne in die Scottburgh Festival by Scottburgh.

 

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

Check Also
Close
Back to top button