School sportSport

HSN swemmers laat die rekords spat

Die blou span het die gala stryd teen die wit span gewen.

HOËRSKOOL Suid-Natal se interhuis gala was weer ’n groot treffer en swemmers het gesorg dat die rekords spat. Charles Thomspon het vyf rekords gebreek en Daniélle Smith en Keytin Vorster twee elk.

Photo C

Ouderdomwenners vir die dag was: dogters – Marcé Strydom (O14), Stephanie Pretorius (O15) Michelle Kretszchmar (O16), Ashké Theron (O17) en Daniélle Smith (ope). Seuns – Keytin Vorster (O14), Charl Janse van Rensburg (O15), Arno Smith (O16) en Charles Thompson (O17).

Photo B

Marcé Strydom en Keytin Vorster was as junior victrix en victor ludorum aangewys en Daniélle Smith en Charles Thomson as seniors. Die blou span het die gala stryd teen die wit span gewen.

Photo D

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

Back to top button