Find a friend – 15 July 2015

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek.LET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek.LET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.

*Bernice Janse van Rensburg ek kan jou nie uit my gedagtes kry jy werk daar by Steyn Leyll Manyane prokereurs, groete Poena.

*Dit tref my dat die mans in “Ontmoet ‘n Maat” nogal uitsoekerig is. Die vrouens moet “tussen 50 en 60kg wees”.
Is ek nou nie bly en het my maat, want ek weeg 72kg en dan sou niemand in my belang gestel het nie, al gym ek 5 dae ‘n week en lyk goed want my gewig is nie vet nie. Ja nee, ek sou op die rak gesit het, want ek is nie fyn genoeg vir die boepens menere nie.

*Een saam. vrou. 54j, Goeie. Netjies. ‘n Vrou kan waardeer, saam kan lag. Eensaamheid. Vol. Vrolikheid. Ryk maar vol liefde en energie. Boere welkom. Mari. 083 337 9127.

*Ek wil graag Vaalweekblad bedank, ek is die eensame vrou van die Vrystaat. Het iemand in my lewe ontmoet.
Baie dankie, as dit nie vir die koerand was nie, het ons mekaar nie geken nie. Ons waardeer dit opreg. Ons waardeer dit opreg en baie.

*Ek’s ‘n 51- jr man op soek na ‘n vrou wat kan aanpas op die plaas en lief vir diere en moet nie oorgewig, so van 50 – is welkom en sal waardeer kan my kontak nr 083 632 4876. M ooi dag. 35 tot 50 jaar, onder 60 kg.

*Hi eks tripple 20 (60), soek na wedergb man 58-70jr. Geheelonthouer, ek sien uit na jou oproep. 061 313 6486.

*Hi julle oulike dames ek soek ‘n vriendin tussen 55-65 jaar en gewig tussen 50-60kg kan my kontak by 076 145 6151.

*Man van Parys, wil graag slanke blanke dame ontmoet met oog op verhouding. Eensaam wewenaar vyf jaar. 076 284 9194 alleen. Verlang dames 60 tot 70 jaar.

*Hi ek is 27 jaar oud is op soek na ‘n trou vrou ouderdom maak ni saak ni add my op whatsupp 062 277 3155 of SMS my dankie.

*Chubby lonely ladies between 48 55 years add me on WhatsApp. 072 881 3547.

*Ek is van die Oos Kaap, nou in Vereeniging. Ken niemand en baie alleen. Ek soek na iemand met ‘n oog op ‘n leker kuier, ag als wat leker en mooi is.
Ek is 56. Gewig 45. Jy kan my kontak. 079 7288 701. Ek is marie van helsdingen.

*Ek is 69 jaar jonk weduwee nog vol lewe. Gesondheid goed.
Woonagtig in Meyerton oos. Soek ‘n gesels maat. Moet sin vn humor hê, opreg wees. Lief vr musiek. Kontak my by 072 362 6968.

*My BBM nommer is 2AB5D151 My naam is Colleen. Soek geselskap dankie.

*Sien jy wat ek bedoel tyd raak min Erasmus. Die lewe is kort jy weet wie ek is jou alles. Sannie.

*Dankie aan my bokka v gisteraand se lekke bederf. Baie lief v jou blondy.

*Dit is vir my so eronies van die ou manne wat iemand in hul lewe soek, hul kla hul is alleen maar dan se hul in die selfde asem hoe sy moet lyk.
Ek wil net vir jul se jy het jou lewe gehad los die jong bokkies uit, kry iemand wat by jou pas, en moet jou nie self atverteer nie, dan moet daar fout wees.

*Hey Rebel ek is baie baie lief vir jou. Vlam.

*Ek is ‘n wit man, 59 en van Bloemfontein is op soek na ‘n ware vriendin wat saam wil kuier braai visvang en gaan dans ek mag boere musiek dans kontak my indien jy belangstel en opreg is Jan 079 568 6671.

*Ek soek butch gay mans vir vriende,nuut in die vaaldriehoek bo 45 asb 063 210 3850.

*My naam is Rudolf, bly in Vanderbijl park is 31 jaar op soek na mansvriende tussen 31-36 jaar ek hou van fliek dans en kuier WhatsApp of bel my by 073 844 0483.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button