Soek en vind / sms’e 25 Mei 2015

Soek en vind / sms'e 25 Mei 2015

  • Nog op soek na enige stukkende DVD spelers. Chris. 071 816 0166.
  • Op soek na mnr. Francois Koekemoer, werk as loodgieter in Potchefstroom. ‘n Beloning word aangebied met bewys van sy woonadres. 082 377 1313.
  • Mense van Potch, wie het asb. vir my blyplek? Sal betaal.. Asb. ek vra mooi. 082 423 7130.
  • More mense, ek het nie blyplek nie. Dit is ek en my seun asb. Ek en my kind drink nie. 078 079 9795.
  • More mense, het niemand nie by Suidsentrum ‘n woonstel of garage om te huur nie? 074 769 7046.
  • Kan u help met erf (500m) wat ek kan afsny/vruggebruik om huisie te bou vir Jesus asb? Ek dra die koste. 082 950 2379.
  • Benodig asb. polistireen bokse, waarin meubels, winkels se yskaste, stowe en wasmasjiene verpak word. Die voetstukke en boonste gedeeltes. Groot asseblief. Liza. 072 422 6979.

    Ek soek ‘n professionele boomsnyer met die versekering om drie enorme Bloekombome af te saag. Die outjies staan teenaan ons huis. Regtig styf teen die huis.

  • Twee is ‘n handbreedte van die muur af en een is ‘n tree weg. Tussen 15 en 20 meter hoë bome. Charles. 072 246 6860.
  • Hallo mense, is daar nie iemand wat ‘n wasmasjien het nie? Dit kan net was asb. myne het uitgebrand. 084 905 0245.
  • Persoon op soek na du Plooy’s Wonder Herbaline. Skakel (018) 290 5288.
  • Die persoon wat die Herbaline van ds. du Plooy soek, kontak my by 073 616 8647.

    Wie in hierdie groot dorp bak nog die egte Boerbeskuit, nie die windbeskuit van vandag nie? Laat weet my asb. gerus. Hendrik. 071 210 8793.

  • ‘n Verlore hokkiestok sak het in my erf beland, beskryf dit en wat daarin is en jy kan dit terugkry. Jan. 071 210 8793.
  • Goeie dag, ek wil net hoor of daar dalk iemand is wat ‘n tweeman-tent het wat hulle kan skenk vir my seun? 083 423 5574.

    Op soek na die persoon wat ou elektriese ware opkoop. 084 952 9061. Dankie.

  • Is daar dalk iemand wat planke het wat hy wil weggee asb? Ek wil graag rakke in garage opsit. Baie dankie. 079 878 5848.
  • Ek vra asseblief hulp. Ek wil graag hoor of iemand nie vir my sinke vir ‘n makuku of shanty en balke het nie? Ek het dit regtig nodig. Baie dankie. 073 112 5925.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button