BlogsOpinions

Soek en vind / sms’e – 9 Junie 2015

Soek en vind / sms'e - 9 Junie 2015

  • Iemand het nie dalk vir my ‘n tuimeldroër? Ek sukkel om my kids se skoolklere droog te kry. Lea. 072 713 0745.
  • More mense, wie het vir my ‘n hangkas of laaikas en ‘n TV asb? 074 769 7046.
  • Ek wil graag vra of daar iemand is wat my nie kan help met twee driekwart beddens nie. Dit sal baie waardeer word, dankie. 078 079 9795.
  • Ek vra of iemand ons nie kan help met TV of wasmasjien nie. Ons sal dit baie waardeer. 079 532 0843.
  • Goeie dag mense, as daar iemand is wat dalk ‘n budgie hokkie het om vir my asb. te skenk. Ek het ‘n budgie as ‘n geskenk gekry maar het nie ‘n hokkie vir hom nie, hy is in ‘n boks asb. Die Here sal u seën. 079 037 7100.
  • Bos sleutels opgetel in Klinkenbergstraat. Skakel asb. 082 777 3116 om dit met korrekte identifikasie op te eis.
  • Ek soek asb. ou voertuigregistrasie nommerplaat. As iemand weet waar die ou motorplaat in die oue-dae met inligting waar OY was of waar Koöperasie Stories afgespeel het? Stuur SMS met OY en dorpie na 079 955 8218.
  • Ons vra dringend enige klere, baadjies, komberse ens vir mense & kinders in tentdorpe. Ook enige materiaal asb. Luke. Kniel vir God Projek. 079 105 1097.
  • Op soek na ‘n “ou dif” van enige kar of bakkie wat in jou pad is, sal self kom haal. Dankie. 082 969 6189.
  • Hi mense, ek soek twee kampstoele en ‘n 6-mans tent as daar is, laat weet my. 076 763 3084.
  • Hi julle, ek is Pieter die karwag. Ek is dringend op soek na een van die loop karretjies vir bejaardes vir my moeder, sy is 78 jaar en sterk aan na ‘n val en hartversaking. Soek een om te koop. 072 899 0243 of WhatsApp 072 834 7632. Baie dankie.

Related Articles

Back to top button