News

Watervlakke styg steeds!

Kyk wat is die watervlak van die groot damme in die Vaal/Oranjegebied vandag

Bertus Stander doen verslag oor die stand van die groot VAAL/ ORANJERIVIERDAMME soos op 19 Januarie 2017 om 05h00 (Inligting met vergunning van DWA)
VAALDAM: 62.56% (vorige dag: 61.99)
GROOTDRAAIDAM: 99.91% (99.91)
BLOEMHOFDAM: 31.91% (31.48)
GARIEPDAM: 47.91% (47.40)
VANDERKLOOFDAM: 53.69% (53.55)
STERKFONTEINDAM: 87.13% (87.15)
KATSEDAM: 56.99% (56.90)
ORANJE-ALIWAL: 218m3/s (220) vloei
DOUGLAS WIER: 112.0% (112.54)
ORANJE-UPINGTON: 108m3/s (106) vloei
ORANJE-BLOUPUTS: 68m3/s (73) vloei
ORANJE-SENDELINGDRIF: 28m3/s (30) vloei
Vaaldam styg stadig met ‘n laer invloei.
Gariepdam het nog ‘n goeie invloei uit die Oranje maar meer vloei uit deur die Hidro wat Vanderkloofdam laat styg.

Related Articles

Back to top button