Primary School
Hories se nuwe hoofleiers is…
'Ons wens ook al ons ander leerders geluk wat verkies is tot ons leier- en taakrade.'
Laerskool Horison het onlangs hul nuwe leiers vir 2023 bekend gemaak en hul hoofleiers aangekondig.
Lees ook: New Grade 1s welcomed at Laerskool Horison
Die volgende leerders is as hoofleiers verkies vir volgende jaar:
• Hoofseun: Frederick Zeelie
• Hoofdogter: Imcke Nel
• Onderhoofseun: Simeon Schutte
• Onderhoofdogter: Chané Fourie
• Onderhoofdogter: Shireez Hopkins
Lees ook: Laerskool Horison-netbalspan ontmoet Proteas-kaptein persoonlik
“Die skool is trots op die leerders wat as ons nuwe hoofleiers aangekondig is. Ons wens ook al ons ander leerders geluk wat verkies is tot ons leier- en taakrade,” het skoolwoordvoerder Annamien Smith ten slotte vertel.
You can read the full story on our App. Download it here.