EntertainmentLifestyle
Twintig van die bestes
Al Kurt se aanhangers kan nou sy nuutse album van sy top 20 treffers, wat weereens almal se voete aan die juk gaan kry, by die naaste cd winkel koop.
Lys van liekies:
- Kaptein
- Seerower
- Heidi
- Meisie Meisie
- Loslappie
- Af En Af
- Laat Die Klokke Lui
- Slang In Die Gras
- Medaljie Vir Ma
- Hemel Op Tafelberg
- Papsopwinterwaternat
- Alleen Leen Leen
- Standing On The Edge
- Kom Bietjie Hier
- Onbeskryflik
- Die Beste Medisyne
- Groter As Groot
- Voorwaarts Mars
- Se Net Ja
- Staan Op!
Video snit van Heidi:
You can read the full story on our App. Download it here.