Primary SchoolSchool sport

Havies vaar goed by ASA Kampioenskappe

Die skool is trots op die atlete vir hul uitmuntende prestasies.

Laerskool Dr Havinga spog met twee van hul leerders wat onlangs aan die Athletics South Africa Kampioenskappe deelgeneem het.

Lees ook: Havies maak hul nuwe hoofleiers bekend

Kara van Eeden neem in die o13 ouderdomsgroep deel en behaal ‘n agste plek in diskus en ‘n 12de plek in gewigstoot.

Luan Louw neem in die o11 ouderdomsgroep deel en verower ‘n vierde plek in sy lopie. Hy spog boonop met ‘n nuwe persoonlike beste.

Lees ook: Gauteng-netbalspan het twee Havies

Die skool is trots op die atlete vir hul uitmuntende prestasies.

Related Articles

Back to top button