School sportSport

Gemengde welslae vir Bastion

Die hokkie-, netbal- en rugbyspanne het gemengde welslae teen Hoërskool Brits gehad.

Hoërskool Bastion het op Saterdag, 14 Maart gasheer gespeel vir Hoërskool Brits in die derde aflewering van die Puk-skolereeks.

Die kompetisie op die veld was straf en Bastion se hokkie-, netbal- en rugbyspanne het aan die einde van die dag met gemengde welslae gespog.

Bastion se doelwagter keer ‘n Brits-speler om ‘n doel aan te teken.

Die o.15-rugbyspan het Brits met ‘n telling van 26–7 geklop en al die netbalspanne kon met ‘n oorwinning spog. Die eerstedogtershokkiespan het na ‘n harde wedstryd ongelukkig met 2–1 verloor.

Vir meer foto’s, kliek hier.

Related Articles

Back to top button