Laerskool Roodekrans bedank borg vir derde agtereenvolgende jaar

Die vennote van Roodies se eerste netbalspan het die nuwe kleredrag vir die seisoen se ligawedstryde geborg.

Laerskool Roodekrans is baie trots om vir die derde agtereenvolgende jaar hul borg, Eskort (Target Meats) vir die o.13-eerste netbalspan te verwelkom.

Die vennote van Roodies se eerstenetbalspan, het die nuwe kleredrag vir die seisoen se ligawedstryde geborg.

Alehandri Theron, Iantheé Luus, Roelien van Niekerk en Vinice van Blerk. Foto: Verskaf.

“Ons skool is ongelooflik bevoorreg met die ondersteuning wat ons uit die gemeenskap ontvang. Dit is vir ons ’n voorreg om met die handelsmerk Eskort (Target Meats) geassosieer te word,” het Laerskool Roodekrans gesê.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version