Local sportSport
Laerskool Roodekrans bedank borg vir derde agtereenvolgende jaar
Die vennote van Roodies se eerste netbalspan het die nuwe kleredrag vir die seisoen se ligawedstryde geborg.
Laerskool Roodekrans is baie trots om vir die derde agtereenvolgende jaar hul borg, Eskort (Target Meats) vir die o.13-eerste netbalspan te verwelkom.
Die vennote van Roodies se eerstenetbalspan, het die nuwe kleredrag vir die seisoen se ligawedstryde geborg.
“Ons skool is ongelooflik bevoorreg met die ondersteuning wat ons uit die gemeenskap ontvang. Dit is vir ons ān voorreg om met die handelsmerk Eskort (Target Meats) geassosieer te word,” het Laerskool Roodekrans gesĆŖ.
You can read the full story on our App. Download it here.