School sportSport

Florries-atlete skitter tydens nasionale atletiekbyeenkoms

Uit die 50 skole van regoor Suid-Afrika wat deelgeneem het, het Florries 'n algehele 27ste plek behaal.

Hoërskool Florida se atlete het hulle talente tydens die Twizza Nasionale Atletiekbyeenkoms by die Universiteit van Pretoria-atletiekstadion ten toon gestel, en met verskeie prestasies hulle skool se naam hoog gehou.

Uit die 50 skole van regoor Suid-Afrika wat deelgeneem het, het Florries ‘n algehele 27ste plek behaal.

Hulle spog boonop vanjaar met vyf atlete wat ‘n plek in die SA Top 20 in hul onderskeie items behaal het.

• Shanique Volschenk (o.19-verspring en 100 meter)

• Kyle Grobler (o.17-hoogspring)

• Alicia Morton (o.19-gewigstoot)

• Mareli Theart (o.19-verspring)

• Klariska van Straten (o.19-verspring)

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button