Misha Roux, Graad 2-leerder van Laerskool Helderkruin, het haar laat geld by vanjaar se Suid-Afrikaanse Gimnastiekspele.
Sy is gekies vir die Gautengse o.7-span om haar provinsie tydens die kompetisie teen ses ander provinsies te verteenwoordig.
Sy het ‘n algehele derde plek in haar ouderdomsgroep behaal, en ‘n gesamentlike toekenning as die top o.7-gimnas in Gauteng ontvang.
You can read the full story on our App. Download it here.