School sportSport

Kruiners spog met topgimnas

Graad 2-leerder het vanjaar medaljes ingepalm by die SA Gimnastiekspele

Misha Roux, Graad 2-leerder van Laerskool Helderkruin, het haar laat geld by vanjaar se Suid-Afrikaanse Gimnastiekspele.

Sy is gekies vir die Gautengse o.7-span om haar provinsie tydens die kompetisie teen ses ander provinsies te verteenwoordig.

Misha Roux. Foto: Halisje Crous.

Sy het ‘n algehele derde plek in haar ouderdomsgroep behaal, en ‘n gesamentlike toekenning as die top o.7-gimnas in Gauteng ontvang.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button