School sportSport

Kruiner-leerders presteer by skaaktoernooi

Edward Potgieter is tans 48ste in die wêreld in die o.11-afdeling.

 

Laerskool Helderkruin se o.13-skaakseuns het vanjaar hul skool se naam by die Skaaktoernooi by Laerskool Horison hoog gehou.

Edward Potgieter het ‘n algehele eerste plek, Jean Smalman ‘n vyfde plek en Emile Higgs ‘n sesde plek in die kompetisie behaal.

Edward het ook vanjaar in China aan ‘n skaaktoernooi deelgeneem, en is tans 48ste in die wêreld in die o.11-afdeling, en 112de in die o.12-afdeling.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button