Newlands-boksers palm medaljes by SA’s in

Sinclaier Dlabatshane (Ness), wat die beker as die beste bokser gewen het.

 

Twintig boksers van die Newlands Sport Academy (NSA) het aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Malamulele, Limpopo deelgeneem.

Boksers van die School Age- en juniorspan het hulle laat geld en het altesaam tien goue-, sewe silwer- en drie bronsmedaljes ingepalm. Die School Age-span het ‘n algehele tweede plek behaal, en die Juniorspan ‘n algehele derde plek.

NSA spog ook met een van hulle boksers, Sinclaier Dlabatshane (Ness), wat die trofee as die beste bokser gekry het.

Boksers en prestasies is as volg:

• Gouemedaljes:

– Maisy Seimane (dogter)

– Ryan Botha

– Matthew Schultz

– Justin Mostert

– Jason Smith

– Surprise Baloyi

– Lindokuhle Khuzwayi

– Vuyo Mnguni

– Jano Mbuyi

• Silvermedaljes:

– Mpilenhle Mokaye (dogter)

– Sinclaier Dlabatshane

– Notlatsi Mosieleng

– Joshua Klein

– Clayton Meyer

– Jeandré van Staden

– Minnet Dicks (dogter)

• Bronsmedaljes:

– Mpendulo Masimanga

– Welcome Masamba

– Immanuel Adams

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version