Horison-ruiter preesteer by eerste kompetisie

Sy het haar skool se naam hoog gehou

 

Bea-Ann Ehlers, ‘n Graad 3-leerder van Laerskool Horison het onlangs haar skool by die South African National Equestrian Schools Association-kompetisie verteenwoordig.

Dit was haar eerste kompetisie en sy het met ruiters van sewe ander skole meegeding. Sy het vyfde (uit agt skole) in die Equitation-klas en vierde (uit agt skole) in die Jumping-klas geëindig.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Exit mobile version