Bastion se Michael ryg die toekennings in

Hy blink uit in beide die luggeweer en .22 afdelings

 

Michael Berning, ‘n Hoërskool Bastion-leerder, het baie goed in skyfskiet presteer.

In die luggeweerafdeling het hy die volgende prestasies behaal:

• In die Gauteng-ligas het hy onder die Top 5 skuts geëindig en twee bronsmedaljes verower

• Tydens die Noord-Gauteng Ope eindig hy onder die Top 10 skuts

• Tydens die Ekurhuleni Ope eindig hy onder die Top 10 skuts

• Hy word vir die tweede agtereenvolgende jaar in die Gauteng-span opgeneem

• Hy ontvang ‘n swart-en-rooi lapelwapen nadat hy al sy MQS-punte in ligawedstryde behaal het

In die .22-afdeling het hy die volgende prestasies behaal:

• Drie eerste plekke in die D-klas by die Gauteng Kampioenskappe

• ‘n Tweede plek tydens die die GTRA Liga 4 wat by Durban Deep plaasgevind het. Hy het in die .22 Prone-afdeling deelgeneem

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version