Editor's choiceSchool sportSport

Florrie-rugbyspan speel harte uit in finaal

‘Hulle het nooit opgegee nie’

Die o.14-rugbyspan van Hoërskool Florida het hul skool se naam hoog gehou tydens die Virsekerbeker-finaal.

Alhoewel hulle nie as die wenners weggestap het nie, het hulle hulself baie goed van hulle taak gekwyt en tot aan die einde hard gespeel.

“Ons is baie trots op julle, seuns,” het Morné Hanekom, die skool se skakel- en bemarkingsbeampte gesê.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button