Florrie-skuts palm medaljes in

Uitstekende prestasies vir by Gauteng Ope

 

Drie van Hoërskool Florida se leerders het baie goed presteer tydens die afgelope SAARA Gauteng Ope, wat by die Florida-skietklub plaasgevind het.

• Caitlin Oelofse het twee gouemedaljes in die o.20-vroue 10M-Olimpies en in die 3P-posisie verower. Sy het ook ‘n 200/ 200 in die 3P-lêposisie geskiet.

• Nadine Nel het twee gouemedaljes in die o.16-vroue 10M-Olimpies en 3P-posisie verower. Sy het ook ‘n 100/ 100 in die 3P-lêposisie geskiet.

• Christiaan Bredenkamp het ‘n 100/ 100 in die 3P-lêposisie geskiet.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version