Ruan Delport, ‘n Graad 9-leerder van Hoërskool Florida, het baie goed gevaar by die onlangse Suid-Afrikaanse Judokampioenskappe.
Hy het die Wes-Rand Judo Assosiasie verteenwoordig en die volgende prestasies behaal:
• ‘n Gouemedalje vir spangevegte
• ‘n Silwermedalje vir kata
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!