Editor's choiceSchool sportSport
Florida se Ruan skitter tydens judo-kampioenskappe
Hy wen ‘n goue- en silwermedalje
Ruan Delport, ‘n Graad 9-leerder van Hoërskool Florida, het baie goed gevaar by die onlangse Suid-Afrikaanse Judokampioenskappe.
Hy het die Wes-Rand Judo Assosiasie verteenwoordig en die volgende prestasies behaal:
• ‘n Gouemedalje vir spangevegte
• ‘n Silwermedalje vir kata
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.