Editor's choiceSchool sportSport

Roodie-netbalspelers in Gauteng-span

Drie spelers in onderskeie spanne opgeneem

 

Drie leerders van Laerskool Roodekrans het onlangs hul Gauteng-kleure vir netbal ontvang.

Shalté Boshoff is in die o.12-span opgeneem, en Bianca Marx en Nitalje Nel in die o.13-span.

“Roodies is baie trots op die spelers, en wens hulle geluk met hierdie pragtige prestasie,” het Theolene Pienaar, die skool se skakelbeampte gesê.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button