Editor's choiceSchool sportSport

Kruiner-atleet presteer by kampioenskappe

Jandré dring deur na SA Kampioenskappe

 

Jandré Labuschagné, ‘n Graad 7-leerder van Laerskool Helderkruin het baie goeie prestasies by die afgelope Gauteng-atletiekkampioenskappe behaal.

Hy het gekwalifiseer vir deelname aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe, wat in Paarl sal plaasvind.

Hanli-Mari Olivier, die skool se skakelbeampte, het gesê, “Ons Kruiners is super trots op Jandré en wens hom alle voorspoed toe. Sterkte, Jandré!”

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button