Hoërskool Florida se atlete het tydens die afgelope Prestige-byeenkoms, wat by UJ plaasgevind het, uitstekende gevaar.
Die atlete het die volgende prestasies in hul onderskeie items behaal:
• Levandré Horne (een goue-, een silwer- en een bronsmedalje)
• Ronald Jordan (gouemedalje)
• Tino Swanepoel (gouemedalje)
• Louise Kemp (gouemedalje)
• Jaliesha de Beer (een goue- en een silwermedalje)
• Tarynne Cloete (een goue-, en een bronsmedalje)
• Abraham Claassens (silwermedalje)
• Kyle Erke (silwermedalje)
• Juandrevan van der Merwe (silwermedalje)
• Brandon van Heerden (een silwer- en ‘n bronsmedalje)
• Ndivho Mufundalani (silwermedalje)
• Alicia Morton (silwermedalje)
• Claudia Aggenbacht (een silwer- en een bronsmedalje)
• Monya Theron (silwermedalje)
• Kyle Grobler (bronsmedalje)
• Michael Deale (bronsmedalje)
• Brandon van Heerden (bronsmedalje)
• Charné Pieterse (bronsmedalje)
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!