Dubbelgoud vir danser

Cherise se danspassies is goud werd

 

Cherise Slippers, ‘n Graad 11-leerder van Hoërskool Bastion het uitstekend in dans presteer.

Sy het aan die nasionale kompetisie van die International Fine Arts Association (IFAA) SA deelgeneem en twee gouemedaljes tydens die dansfinaal verower.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version