Editor's choiceSchool sportSport

Florries-skuts tref weer die kol

Skyfskietspan presteer tydens kampioenskappe

 

Hoërskool Florida se skyfskietspan het baie goed gevaar tydens die afgelope Suid-Afrikaanse kampioenskappe.

Uit die agt skuts wat deelgeneem het, het vyf SA Skole-kleure (SANSSU) en drie provinsiale (GSSU) -kleure verwerf.

Daniël Klopper, Jean Kilian en Wian de Wet het SA Skole-kleure (SANSSU) vir skyfskiet verwerf.

Die leerders wat SA Skole-kleure verwerf het, is:

•Caitlin Oelofse

• Nadine Nel

• Daniël Klopper

• Jean Kilian

• Wian de Wet

Die leerders wat provinsiale kleure verwerf het, is:

• Shalize Jansen

• Abigail Sequeira

• Marizaan Weber

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button