Jukskeispelers in Wes-Randspan

Sewe spelers in Wes-Randspan.

Sewe leerders van Hoërskool Bastion is vir die Wes-Randse jukskeispan gekies wat aan die jaarlikse Bondedag gaan deelneem.

Hulle is Nicky Zevenster, Wion Horn, Michael Lombard, Matuschka de Jager, Devan van der Velde, Dilan Bouwer en Dylan Erasmus.

Devan van der Velde, Dylan Erasmus, Dilan Bouwer en Liza Rinke. Foto’s: Adéle Bloem

Bondedag vind op 14 Oktober in Boksburg plaas. Ela Grobler, die jukskei-organiseerder het gesê, “Ons is baie trots op hierdie spelers en glo dat hulle net hul beste sal gee. Ons weet dat hulle die skool se naam hoog sal hou.”

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version