Editor's choiceSchool sportSport

Oorwinning vir Florries-krieket

Florries wen met 28 lopies

Die eerstekrieketspan van Hoërskool Florida het onlangs hul Noordvaal-wedstryd teen Hoërskool Monument met 28 lopies gewen.

Florries het 250 lopies in 49 boulbeurte aangeteken waarna die boulers hulle baie goed van hul taak gekwyt het en Monnas se spelers in 47 boulbeurte vir 222 lopies uitgehaal het.

(WEB) Hoërskool Florida se eerstekrieketspan. Agter: Brendon Smith, Marius le Roux, Kyle van Aswegen, JP Wiehahn, Jerred Keir en Antonie Bezuidenhout. Voor: Wiehan Snyman, Dylan Wolf (k), Rujaun Scheepers (o/k), Henrico Schoeman en Divan Snyman. Foto: Adéle Bloem

Antonie Bezuidenhout was die beste kolwer met 70 lopies en Wiehan Snyman was die beste bouler met 4/39.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button