Editor's choiceSchool sportSport
Bastion-skuts presteer tydens kampioenskappe
Bastion skuts vaar goed.
Hoërskool Bastion se skuts het baie goed tydens die onlangse Noordwes-skyfskietkampioenskappe gevaar.
Die skuts wat deelgeneem het, was:
• Alexis Kruger
• Alex Kruger
• Juanco van der Walt
• Doktor Hardus van Loggerenberg
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!