Skut skitter in KZN

Sy verower twee medaljes tydens kompetisie

Caitlin Oelofse, ‘n Graad10-leerder van Hoërskool Florida het weereens haar staal op die skietbaan gewys en twee medaljes ingepalm.

Sy het gedurende die naweek van 8 en 9 September aan die South African Air Rifle Association (SAARA) se KZN Ope in Pietermaritzburg deelgeneem. Tydens hierdie kompetisie het sy ‘n gouemedalje vir die 3P-posisie en ‘n bronsmedalje vir die 10M-Olimpies in die o.16-presisieklas verower.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version