Florries se eie Springbok

Claudia verwerf Springbok-kleure vir netbal

Een van Hoërskool Florida se netbalspelers is onlangs vir haar harde werk op die netbalbaan beloon.

Claudia Aggenbacht, ‘n Graad 10-leerder het tydens die afgelope skoolvakansie aan die Nasionale Kampioenskappe, as deel van die Gauteng-span, deelgeneem.

Sy is as een van die top 35-spelers in die o.16-ouderdomsgroep by die toernooi aangewys, en het boonop haar Springbok-kleure verwerf.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version