Een van Hoërskool Bastion se onderwysers het onlangs ‘n groot prestasie behaal.
Jean Fourie wat die skool se dogterskrieketspan afrig, is as hoofafrigter van die 0.15-dogterskrieket-uitnodigingspan aangewys.
Dié span gaan in Desember aan die 0.15-dogterstoernooi by die Suid-Afrikaanse provinsiale krieketkampioenskappe deelneem.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!