Editor's choiceSchool sportSport

Florrie-krieketspelers presteer

Krieketspelers se harde werk beloon

Vyf krieketspelers van Hoërskool Florida se harde werk en opoffering is onlangs beloon toe hulle in die provinsiale distrikspanne opgeneem is.

Drie leerlinge is in die 0.15-span opgeneem en hulle is Brendon Smith, Rujaun Scheepers en Wiehan Snyman.

Die ander twee leerlinge wat in die 0.18-span opgeneem is, is Dylan Wolfe en Henrico Snyman.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button