School sportSport

Connor speel plek los in Gauteng-Wes-span

Ringbalspeler presteer

Connor Horak het die afgelope skoolvakansie aan die Nasionale Ringbalkampioenskappe in Pretoria deelgeneem en is op grond van sy spelpeil in die Gauteng-Wes-span opgeneem.

Dit is die eerste jaar waarin Connor ringbal speel. Hy het vroeër vanjaar by die Warriors-klub in Mindalore aangesluit.

Daar is proewe by die klub gehou om spelers vir deelname aan die kampioenskappe aan te wys.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button