School sportSport
Die Ruiter-netbaldogters stel nie teleur nie
Wen drie uit vier kragmetings teen buurskole.
Dit was eerder die netbaldogters as rugbyseuns van Laerskool Die Ruiter wat uitgeblink het toe die skool onlangs ‘n Interskole-sportdag aangebied het.
Die ander drie deelnemende en buurskole was Boskop, Roodebeeck en Gustav Preller.
Die amptelike resultate is (slegs A-spanne):
Netbal
o.10: Die Ruiter 5-0 Laerskool Boskop
o.11: Die Ruiter 7-4 Laerskool Gustav Preller
o.12: Die Ruiter 3-6 Laerskool Gustav Preller
o.13: Die Ruiter 10-1 Laerskool Gustav Preller
Rugby
o.9: Die Ruiter 10-40 Laerskool Gustav Preller
en Die Ruiter 12-5 Laerskool Boskop
o.11: Die Ruiter 5-5 Laerskool Roodebeeck
en Die Ruiter 0-5 Laerskool Boskop
o.13: Die Ruiter 0-31 Laerskool Boskop
en Die Ruiter 5-8 Laerskool Roodebeeck