School sportSport

Bastion-atlete sukkel in nat UJ Stadion

Skool palm 27 medaljes in by Prestige-byeenkoms.

Hoërskool Bastion se atlete het effens klippe gekou in ietwat natterige toestande by die UJ Stadion in Johannesburg tydens hul 18de Prestige Atletiekbyeenkoms op Vrydag 24 Januarie.

Alhoewel dit ‘n vriendskaplike byeenkoms was, kon die skool van Witpoortjie dié dag slegs 27 medaljes (ses goud, ses silwer en 12 brons) inpalm. Alhoewel daar ‘n reënonderbreking vir sowat 30 minute was, moes atlete steeds daarna ligloop en versigtiger deelneem. Daarna was daar weer helder sonskyn terwyl dit met ander skole goed gegaan het.

Dit was toe die seuns en dogters van die Hoër Volkskool Potchefstroom, beter bekend as Potch Volkies of net Volkies wat met die meeste medaljes van 103 gespog het.

Benoni High was tweede met 92 medaljes gevolg deur Ben Vorster van Tzaneen in die derde plek met 56 medaljes.

Die meeste van Bastion se medaljes is in velditems behaal, waar hulle atlete 12 medaljes kon inpalm.

Eerste plekke vir Bastion:

• Kayla Watson: 100m dogters o.14

• André Opperman: 110m hekkies dogters o.17

• Jody Swart: Hoogspring o.15

• Gavin van Deventer: Hoogspring o.16

• Kare van der Merwe: Diskus dogters o.19

• Chante van Rooyen: 1 500m dogters o.17

 

Bastion-atlete kon slegs vier medaljes in kort- en langafstand-items verower.
Bastion-atlete kon slegs vier medaljes in kort- en langafstand-items verower.
Bastion het sewe medaljes in spronge verower.
Bastion het sewe medaljes in spronge verower.
Ben Vorster was algeheel derde met 56 medaljes.
Ben Vorster was algeheel derde met 56 medaljes.
Atlete van Potch Volkies het gekook en altesaam 103 medaljes op die dag verower.
Atlete van Potch Volkies het gekook en altesaam 103 medaljes op die dag verower.
Benoni High was tweede met altesaam 96 medaljes.
Benoni High was tweede met altesaam 96 medaljes.
Ben Vorster was algeheel derde met 56 medaljes.
Ben Vorster was algeheel derde met 56 medaljes.
'n Potch Volkie in aksie in die diskus-item.
‘n Potch Volkie in aksie in die diskus-item.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button